Inicio Top Música Bad Bunny Música Cristiana Taylor Swift Ed Sheeran Luis Fonsi Ozuna Daddy Yankee J Balvin Maluma DMCA

Letra de la Canción "1609251" de Karen Zoid | BooMusica 2026

Varios-artistas

00s Indie Rock

Varios-artistas

Esenciales Pop en Espanol

Varios-artistas

Alabanza y Adoracion

Varios-artistas

Mood Booster

Artist profile picture

1609251

Karen Zoid

Meisie wat haar potlood kou
Dink bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel,
Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou sê
Maar die meisie wat haar potlood kou
Weet wat sy wil hê

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk... alreeds

Die meisie wat haar potlood kou, sê vir my sy huil nie
Hoekom in trane?
My oë is klaar blou
Ek huil sommer oor enige iets
En soms dink ek aan jou...

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk... alreeds

Vyf paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf