Inicio Top Música Bad Bunny Música Cristiana Taylor Swift Ed Sheeran Luis Fonsi Ozuna Daddy Yankee J Balvin Maluma DMCA

Letra de la Canción "Nuwe Drome" de Ashton Nyte | BooMusica 2026

Varios-artistas

Esenciales Boleros

Varios-artistas

Caliente

Varios-artistas

Gospel Hits Internacionais

Varios-artistas

Musica Sin Copy NCS

Artist profile picture

Nuwe Drome

Ashton Nyte

En as daai prentjie
iemand anders kon voltooi
Iemand wat ek
nog nooit ontmoet het
Kon ek geleer het
om minder te benodig
Maar ek soek vir
‘n ander les

As ek nooit probeer
sal niks verander
As ek nooit probeer
staan tyd so stil
En as ek nou
in selfvoldaanheid verdrink
Wie sal vir jou
nuwe drome bring?
Wie sal vir jou
nuwe dome bring?

As hierdie wense
iemand anders kon verraai
Iemand wat ek
nog nooit ontmoet het
Kon ek ‘n plek dalk vind
waar ek nie terug kon keer nie
Vertraag my woorde
en wat hul skep

Inicio Top Música Bad Bunny Música Cristiana Taylor Swift Ed Sheeran Luis Fonsi Ozuna Daddy Yankee J Balvin Maluma DMCA